BYBELLEES PROGRAM

BYBELLEES PROGRAM

Regular price
R 0.00
Sale price
R 0.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard 

Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar -  luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.

Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel.

Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig.

'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE PODGOOI op die onderstaande platforms:

https://bybelleesprogram.buzzsprout.com

Apple Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES

Spotify - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES

Google Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES

Youtube - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES - playlist - 'n Oomblik in die Woord