Collection: TABERNAKELSTUDIES

Op die vraag: “Maar waarom die tabernakel bestudeer?” antwoord die Bybel. . .Die tabernakel met alles wat daarmee gepaardgaan, spreek tot ons van Christus:

  • Op die nuwe en lewende weg wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is sy vlees, (Heb 10:20).
  • Daarop het Jesus weer met ‘n groot stem geroep en die gees gegee. En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur; (Matt. 27:50-51)

Dat die tabernakel uitsluitlik om Christus en sy versoeningswerk gaan, word deur Homself bevestig toe Hy aan die Émmaüsgangers “van Moses (die tabernakeloffers en wet) en al die profete af. . . vir hulle uitgelê (het). . . die dinge wat op Hom betrekking het” (Luk 24:27).

33 products
  • Artikel 16 - Jesus Christus in Ou Testament.pdf
    Regular price
    R 5.00
    Sale price
    R 5.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out