5. Moses slaan die rots

5. Moses slaan die rots

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Dit is essensieël dat ons die Here ons God erken as die hoogste outoriteit in alle dinge en in alle sake van die lewe.

Ons behoort die woord van God te omhels as die hoogste gesag; daarop en daardeur moet ons ons gesprekke voer, ons besluite neem, ons toewyding bepleit en ons standpunt inneem rakende die sake van ons dag.

Die woord van God, ons Bybel, is die outoriteit waarby ons die lyn trek tussen wat reg en verkeerd is, tussen goed en sleg en tussen waarheid en dwaling.

PDF FORMAAT