5. Die sewe huisraadstukke van die Tabernakel (Deel 3)

5. Die sewe huisraadstukke van die Tabernakel (Deel 3)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Die enigste twee voorwerpe in die Allerheiligste agter die voorhangsel was die ark en sy versoendeksel.  Die ark is dan die sesde stuk huisraad in die tabernakel waarna ons vervolgens gaan kyk.  Die ark word gewoonlik genoem: 

  • Die Ark van die Getuienis (Ex 26:34), omrede die konstante getuienis van die Wet binne-in die ark was.
  • Die Ark van die verbond (verbondsark) (Num 10:33; Heb 9:4), omrede dit die Mosaïese verbond tussen God en Israel verteenwoordig.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

 

PDF FORMAAT