16. Jesus Christus in die Ou Testament

16. Jesus Christus in die Ou Testament

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die Messiaanse profesieë en boodskap oortref alle ander profesieë en boodskappe in belangrikheid; nie net omdat saligheid vanuit Christus is nie, maar omdat die oorgrote meerderheid profesieë in die Bybel direk of indirek met die Messias se koms, lewe, bediening en wederkoms te make het.


DIE EERSTE PROFESIE OOIT
Ons vind die heel eerste profesie wat ooit gespreek is en opgeteken is in die Bybel in Génesis 3:15: “En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt”.

 

 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

 

 

PDF FORMAAT