5. God se persoonlike naam

5. God se persoonlike naam

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Voordat ons die persoonlike Naam van God bespreek, het ons net eers nodig om na te dink oor die naam of titel “GOD”.

In die begin het God die hemel en die aarde geskape (Gen 1:1). “GOD – Elohim” is ’n Hebreeuse meervoudige naam wat hoofsaaklik gebruik word om die één ware God mee te beskryf en aan te dui. “GOD – Elohim” is die verbondsnaam van God. Aanvanklik kom hierdie naam in Génesis 1:1-31 ten minste 30 keer voor en daarna ongeveer 2 500 keer in die Ou Testament.

Die samestelling van hierdie naam, “God – Elohim”, is afgelei van twee begrippe: die sterk Een, om te sweer of om ’n eed af te lê! Dit is om ’n bindende verbondsverhouding aan te
gaan wat met eedswering bevestig word. Gevolglik is Elohim vanaf die aanvang van die skepping aanduidend van ’n verbondsverhouding. Die beskrywende betiteling van die
meervoudsnaam van God is ook “Skepper” en “Maker”, die “Formeerder”

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT