13. Die engeleverskyning aan Daniël (Daniël 10)

13. Die engeleverskyning aan Daniël (Daniël 10)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Daniël, hoofstukke 10-12, is een volledige gesig in drie dele. Hierdie gesig beslaan toekomstige gebeure oor Israel se toekoms te midde van die heidense wêreldmagte. Daniël 10 handel hoofsaaklik oor die openbaring deur ʼn engelverskyning. Daniël 11-12 handel oor die openbaring self, en die profesie aangaande daardie tydsbestek; só dek dié twee hoofstukke (Daniël 11-12) die tye van die nasies vanaf die Meders en Perse tot en met die verskyning van die koninkryk van die hemele, die Messiasryk en dáárna.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT