3. Die Seun van die mens

3. Die Seun van die mens

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die profeet Daniël beskrywe die Menseseun en sy ryk wanneer Daniël in sy gesig wat hy gehad het, skrywe van die Oue van dae, die hemelse sitting en die oordeel.

Hierdie Seun van die mens is Jesus Christus (Matt 8:20; 26:64; Luk 21:27). Jesus het hierdie benaming dan ook deurgaans as selfaanduiding in die Evangelie gebruik. Ten minste tagtig
keer lees ons dat Jesus na Homself verwys as die “Seun van die mens”. In die evangelie van Matthéüs word dié selfaanduiding dertig maal gebruik. Jesus het die benaming ontleen aan Daniël 7:13, en Hy gebruik dit as ’n bedekte aanduiding van sy Messiasskap. Dit druk ook uit dat Hy mens geword het ter wille van die mense (Mark 2:10-12).

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT