3. Die hemelse leërskare

3. Die hemelse leërskare

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Dat daar in die hemel ’n leërskare is, is ongetwyfeld waar. Die profeet Miga sê: Ek het die Here sien sit op sy troon, terwyl al die hemelse leërskare by Hom staan, aan sy regter- en aan sy linkerhand (1 Kon 22:19). Een van God se name is die Here van die Leërskare (Sag. 1:3)

 Ons kan dus praat van die hemel van engele, gegroepeer as: 

  • gérubs (2 Sam 22:11; Ps 18:11; Eség 10:19-22);
  • serafs (Jes 6:2);
  • zoà (lewende wesens) (Op 4:6-9);
  • aartsengele (Dan 8:16, 9:21, 12:1; Judas 1:9); en
  • heilige engele (Dan. 7:10).

 

 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT