2. Die Here Jesus Christus

2. Die Here Jesus Christus

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Jesus Christus is uniek ten opsigte van sy Naam en persoon. Sy Naam verskyn ten minste 700 keer in die Nuwe Testament. Jesus Christus het nooit op ’n bepaalde dag die Seun van God geword nie. Hy is van ewigheid af die Seun van God. Hy het wel op ’n bepaalde dag die Seun van die mens geword. Die naam “Jesus” beskryf en omvou Hom in die kleed van menslikheid – Hy het mens geword.

Die engel wat in ’n droom aan Josef verskyn het, het aan hom gesê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees; en sy sal ’n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos (Matt 1:20-21). Jesus beteken dan ook: JAHWEH is saligheid.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT