1. Inleiding tot die Name van God

1. Inleiding tot die Name van God

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die name van God is openbarings of beskrywings van Hom wat die onderskeidende attribute (toeskrywings) en eienskappe van sy Persoon weergee, of wat die aard van sy attribute, of die verwantskap van die Godheid met sy skepsele, aandui.

Reeds vroeg in die Bybel lees ons: Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep (Gén 4:26). Waar Abraham se kleinseun Jakob droom van die leer waarvan die spits tot aan
die hemel reik, lees ons: En kyk die HERE het bo-aan gestaan en gesê: Ek is die HERE, die God van jou vader Abraham en die God van Isak . . . (Gén 28:11-13). Abraham was Jakob se oupa en Isak was Jakob se vader. Abraham en Isak se God spreek nou tot Jakob!

Name in die Bybel dien as die uitdrukking van die aard, karakter en kwalifisering van die bepaalde persoon op wie dit van toepassing is, of dit verwys na een of ander gebeurtenis
in die geskiedenis van daardie persoon (Gén 49:3-27; Deut 33:6-29; 1 Sam 4:19-22;          Op 2:17).

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT